| godsdiensoortuiging [boodskap #149995] |
Do., 23 Oktober 2025 18:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
godsdiensoortuiging
Afbreking: gods•diens•oor•tui•ging
Samestelling: godsdiens + oortuiging
Selfstandige naamwoord: godsdiensoortuiging
Meervoud: godsdiensoortuiginge, godsdiensoortuigings
Betekenis:
• 'n Persoon se godsdienstige oortuiging.
Gebruik:
• Geen staatskool mag leerders op grond van hulle godsdiensoortuiging weier nie.
Sinoniem:
• geloofsoortuiging
Vertaling:
Engels: religious belief
Nederlands: godsdienstige overtuiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|