Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borswerwel
borswerwel [boodskap #149983] Wo., 22 Oktober 2025 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die werwers Th1 tot Th12 is die borswerwels.
Die werwers Th1 tot Th12 is die borswerwels.
borswerwel
Afbreking: bors•wer•wel
Samestelling: bors + werwel


Selfstandige naamwoord: borswerwel
Meervoud: borswerwels
Verkleinwoord: borswerweltjie
Meervoud van verkleining: borswerweltjies

Betekenis:
• Een van die twaalf werwels in die middelste deel van die ruggraat/werwelkolom waaraan die ribbes van die ribbekas vasheg.

Gebruik:
• Die borswerwels word al hoe groter ondertoe.

Vertaling:
Engels: thoracic vertebra
Latyn: vertebrae thoracicae
Nederlands: borstwervel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemmerplant
Volgende onderwerp: twakpraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 03:32:35 UTC 2025