Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemmerplant
gemmerplant [boodskap #149982] Wo., 22 Oktober 2025 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die gemmerplant.
Die gemmerplant.
gemmerplant
Afbreking: gem•mer•plant
Samestelling: gemmer + plant


Selfstandige naamwoord: gemmerplant
Meervoud: gemmerplante
Verkleinwoord: gemmerplantjie
Meervoud van verkleining: gemmerplantjies

Betekenis:
• Die rietagtige plant Zingiber officinale.

Gebruik:
• Die gemmerplant se wortelstok word in suiker gekook om die gemmer te onttrek.

Vertaling:
Engels: ginger plant
Nederlands: gemberplant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mollig
Volgende onderwerp: borswerwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 20:12:57 UTC 2025