| herkouend [boodskap #149980] |
Wo., 22 Oktober 2025 18:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herkouend
Afbreking: her•kou•end
Samestelling: herkou + -end
Byvoeglike naamwoord: herkouend
Attributief: herkouende
Betekenis:
• Wat kos herhaaldelik herkou.
Gebruik:
• Beeste, kameelperde en wildsbokke is herkouende diere.
Verwant:
• herkouer
Vertaling:
Engels: ruminant, ruminative
Nederlands: herkauwend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van herkou.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|