Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swelsel
swelsel [boodskap #149979] Wo., 22 Oktober 2025 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swelsel
Afbreking: swel•sel
Samestelling: swel + -sel


Selfstandige naamwoord: swelsel
Meervoud: swelsels
Verkleinwoord: swelseltjie
Meervoud van verkleining: swelseltjies

Betekenis:
• 'n Tydelike, abnormale vergroting van 'n liggaamsdeel of orgaan, meestal die gevolg van 'n besering, infeksie of ontsteking.

Gebruik:
• 'n Koorsblaar is 'n swelsel op die lip.

Sinoniem:
• bult
• opswelling
• swelling
• uitbulting

Vertaling:
Engels: swelling
Nederlands: zwelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vliesvleuelig
Volgende onderwerp: herkouend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 12 02:50:23 UTC 2025