| vliesvleuelig [boodskap #149978] |
Wo., 22 Oktober 2025 16:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24113 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vliesvleuelig
Afbreking: vlies•vleue•lig
Samestelling: vlies + vleuel + -ig
Byvoeglike naamwoord: vliesvleuelig
Attributief: vliesvleuelige
Betekenis:
• Wat vier dun, deurskynende vlerke het wat soos 'n vlies lyk, orde Hymenoptera.
Gebruik:
• Miere, bye en perdeby is vliesvleuelige insekte.
Sinoniem:
• vliesvlerkig
Afgelei:
• vliesvleueliges
Vertaling:
Engels: hymenopterous, hymenopteran
Nederlands: vliesvleugelig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|