| luigat [boodskap #149961] |
Di., 21 Oktober 2025 07:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24062 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luigat
Afbreking: lui•gat
Samestelling: lui + gat
Selfstandige naamwoord: luigat
Meervoud: luigatte
Betekenis:
• (plat) 'n Baie lui persoon.
Gebruik:
• Die luigat het al weer nie sy huiswerk gedoen nie!
Sinoniem:
• luiaard
• luilak
• loodswaaier
Vertaling:
Engels: lazy person, lazybones
Nederlands: luiaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|