| swartgat [boodskap #149958] |
Ma., 20 Oktober 2025 19:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swartgat
Afbreking: swart•gat
Samestelling: swart + gat
Selfstandige naamwoord: swartgat
Meervoud: swartgate
Betekenis:
• 'n Gebied in ruimtetyd waar die swaartekrag so oorweldigend is dat niks, selfs nie lig nie, daaruit kan ontsnap nie.
Gebruik:
• Die supermassiewe swartgat in die middel van ons sterrestelsel staan bekend as Sagittarius A*.
Sinoniem:
• gravitasiekolk
• swartkolk
• swartkuil
Vertaling:
Engels: black hole, gravity well
Nederlands: zwaartekrachtkolk, zwart gat
Selfstandige naamwoord: swartgat
Meervoud: swartgatte
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Swart persoon.
Gebruik:
• Word groot en hou op om mekaar as witgatte en swartgatte uit te kryt.
Antoniem:
• witgat
Vertaling:
Engels: black person
Nederlands: zwarte persoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|