| gravitasiekolk [boodskap #149957] |
Ma., 20 Oktober 2025 19:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gravitasiekolk
Afbreking: gra•vi•ta•sie•kolk
Samestelling: gravitasie + kolk
Selfstandige naamwoord: gravitasiekolk
Meervoud: gravitasiekolke
Betekenis:
• 'n Gebied in ruimtetyd waar die swaartekrag so sterk is dat niks – selfs nie lig – daaruit kan ontsnap nie.
Gebruik:
• Sterrekundiges ondersoek die gravitasiekolk in die middel van ons sterrestelsel.
Sinoniem:
• swartgat
• swartkolk
• swartkuil
Vertaling:
Engels: black hole, gravity well
Nederlands: zwaartekrachtkolk, zwart gat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|