Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ballet
ballet [boodskap #149946] So., 19 Oktober 2025 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ballet
Afbreking: bal•let


Selfstandige naamwoord: ballet
Meervoud: ballette
Verkleinwoord: balletjie
Meervoud van verkleining: balletjies

Betekenis:
• 'n Artistieke figuurdans wat 'n dramatiese storie met musiek en mimiek uitbeeld.

Gebruik:
Ballet verg goeie balans, motoriese beheer en tegniese vaardigheid.

Sinoniem:
• figuurdans
• kunsdans
• toneeldans

Afgelei:
• balletdans
• balletdanser
• balletdanseres
• balleteksamen
• balletgeselskap
• balletgroep
• balletklas
• balletkuns
• balletliefhebber
• balletmeester
• balletmusiek
• balletpassie
• balletskoen

Vertaling:
Engels: ballet
Nederlands: ballet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volkstaal
Volgende onderwerp: danspassie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:14:39 UTC 2025