Betekenis:
• Die afstand tussen 'n lens en die punt waar lig in fokus is. Die plek waar die ligstrale wat deur die lens of spieël gebuig is bymekaar kom.
Gebruik:
• 'n Lens met 'n kort fokusafstand staan as wyehoeklens bekend, terwyl een met 'n lang fokusafstand 'n telefotolens genoem word.