| deurdringbaar [boodskap #149934] |
Sa., 18 Oktober 2025 18:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurdringbaar
Afbreking: deur•dring•baar
Samestelling: deurdring + -baar
Byvoeglike naamwoord: deurdringbaar
Attributief: deurdringbare
Partitief: deurdringbaars
Betekenis:
• Wat deurgedring kan word.
Gebruik:
• Die gebied is ruig en moeilik deurdringbaar weens die digte plantegroei.
Sinoniem:
• deurlaatbaar
• deurlatend
• ondig
• penetrabel
• permeabel
• poreus
Antoniem:
• ondeurdringbaar
• waterdig
Afgelei:
• deurdringbaarheid
Vertaling:
Engels: penetrable, permeable, pervious
Nederlands: doordringbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|