Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beraadslaag
beraadslaag [boodskap #149928] Sa., 18 Oktober 2025 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beraadslaag
Afbreking: be•raad•slaag


Werkwoord: beraadslaag
Verlede tyd: het beraadslaag
Teenwoordige deelwoord: beraadslagend, beraadslagende

Betekenis:
• Om 'n saak deeglik en ernstig te bespreek; oorleg pleeg; kajuitraad/indaba hou.

Gebruik:
• Die ministers het ure lank oor die begroting beraadslaag.

Sinoniem:
• beredeneer
• bespreek
• debatteer
• delibereer
• deurpraat
• konfereer
• konsulteer
• oorweeg
• raadpleeg

Afgelei:
• beraadslaer
• beraadslaging

Vertaling:
Engels: to take counsel, deliberate, discuss, debate, consult
Nederlands: beraadslagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jute
Volgende onderwerp: hupsprong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 00:12:13 UTC 2026