Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veragting
veragting [boodskap #149926] Sa., 18 Oktober 2025 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veragting
Afbreking: ver•ag•ting
Samestelling: verag(t) + -ing


Selfstandige naamwoord: veragting
Meervoud: veragtinge, veragtings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verag (om as minderwaardig te beskou).

Gebruik:
• Herodes, saam met sy soldate, het Jesus met veragting bespot. [Lukas 23:11]

Sinoniem:
• afkeer
• hoon
• minagting
• versmading

Hiponiem:
• selfveragting
• doodsveragting

Vertaling:
Engels: contempt, despisal, disdain, scorn
Nederlands: verachting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofreeks
Volgende onderwerp: jute
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 12:06:04 UTC 2025