| hematologies [boodskap #149918] |
Vr., 17 Oktober 2025 18:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hematologies
Afbreking: he•ma•to•lo•gies
Samestelling: hematologie + -ies
Byvoeglike naamwoord: hematologies
Attributief: hematologiese
Betekenis:
• Met betrekking tot bloed en die studie van bloedverwant siektes.
Gebruik:
• Bloedkanker, ook bekend as hematologiese kanker, begin in die beenmurg waar die bloed gevorm word.
Verwant:
• hematologie
• hematoloog
Vertaling:
Engels: haematological
Nederlands: hematologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|