Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dresseer
dresseer [boodskap #149913] Wo., 15 Oktober 2025 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24291
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dresseer
Afbreking: dres•seer


Werkwoord: dresseer
Verlede tyd: het gedresseer
Teenwoordige deelwoord: dresserend, dresserende
Verlede deelwoord: gedresseerde

Betekenis:
• Om 'n dier af te rig.
• Om gereed te maak, veral t.o.v. vleis.

Gebruik:
• Sy dresseer perde vir die sirkus. Hy het honde vir die skou gedresseer.
• Die karkasse word by 'n abattoir geslag en gedresseer.

Sinoniem:
• afrig
• opleier
• tem

Afgelei:
• dresseerder
• dressering
• dressuur

Vertaling:
Engels: to break in, tame, train; to dress
Nederlands: dresseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: puntig
Volgende onderwerp: verkoopsbestuurder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 22:52:44 UTC 2026