| pawees [boodskap #149897] |
So., 12 Oktober 2025 10:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pawees
Afbreking: pa•wees
Samestelling: pa + wees
Selfstandige naamwoord: pawees
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand of eienskap om 'n goeie pa vir jou kinders te wees.
Gebruik:
• Pawees is die uitlewing van vaderskap deur liefde, verantwoordelikheid en betrokkenheid by die kind se lewe.
Sinoniem:
• vaderskap
Antoniem:
• mawees
Vertaling:
Engels: fatherhood
Nederlands: vaderschap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|