Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Katalonië
Katalonië [boodskap #149886] Sa., 11 Oktober 2025 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Katalonië word in rooi aangedui.
Katalonië word in rooi aangedui.
Katalonië
Afbreking: Ka•ta•lo•ni•ë


Pleknaam: Katalonië

Betekenis:
• Een van die 17 outonome streke van Spanje in die noordooste van die Iberiese Skiereiland.

Gebruik:
• Die amptelike tale van Katalonië is Katalaans en Spaans.

Verwant:
• Katalaan
• Katalaans

Vertaling:
Engels: Catalonia
Nederlands: Catalonië

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mindere
Volgende onderwerp: kernfusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 18:35:26 UTC 2026