Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mindere
mindere [boodskap #149885] Sa., 11 Oktober 2025 19:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mindere
Afbreking: min•de•re
Samestelling: minder + -e


Selfstandige naamwoord: mindere
Meervoud: minderes

Betekenis:
• Iemand wat in rang, status of vermoë onder iemand anders staan.

Gebruik:
• Indien 'n mindere nie sy meerdere respekteer nie, kan hy van insubordinasie aangekla word.

Sinoniem:
• junior
• minderman
• ondergeskikte

Vertaling:
Engels: subordinate, inferior
Nederlands: mindere


Byvoeglike naamwoord: minder
Attributief: mindere

Betekenis:
• Wat kleiner of onaansienliker is.

Gebruik:
• Ons word almal tot 'n mindere of meerdere mate geraak.

Antoniem:
• meerdere

Vertaling:
Engels: lesser
Nederlands: mindere

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwerpsel
Volgende onderwerp: Katalonië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:04:53 UTC 2025