| ontgroei [boodskap #149883] |
Sa., 11 Oktober 2025 12:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24062 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontgroei
Afbreking: ont•groei
Samestelling: ont- + groei
Werkwoord: ontgroei
Verlede tyd: het ontgroei
Teenwoordige deelwoord: ontgroeiend, ontgroeiende
Verlede deelwoord: ontgroeide
Betekenis:
• Om te groot te word vir iets.
• Om iets deur groei te verloor.
Gebruik:
• Die kind het sy skoene ontgroei.
• 'n Mens ontgroei nooit jou ingebore geaardheid nie.
Sinoniem:
• vergroei
Vertaling:
Engels: to outgrow
Nederlands: ontgroeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|