Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtereenvolgens
agtereenvolgens [boodskap #149880] Sa., 11 Oktober 2025 11:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtereenvolgens
Afbreking: ag•ter•een•vol•gens
Samestelling: agtereen + volg + -ens


Bywoord: agtereenvolgens

Betekenis:
• In volgorde. Met die een na die ander.

Gebruik:
• Die span het vyf wedstryde agtereenvolgens gewen.

Sinoniem:
• agtereen
• agtereenvolgend
• agtermekaar
• chronologies
• opeenvolgend
• suksessiewelik

Vertaling:
Engels: consecutively, successively, in turn
Nederlands: achtereenvolgens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boustyl
Volgende onderwerp: oorlogsugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:02:15 UTC 2025