Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » modeontwerper
modeontwerper [boodskap #149878] Sa., 11 Oktober 2025 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
modeontwerper
Afbreking: mo•de•ont•wer•per
Samestelling: mode + ontwerper


Selfstandige naamwoord: modeontwerper
Meervoud: modeontwerpers
Verkleinwoord: modeontwerpertjie
Meervoud van verkleining: modeontwerpertjies

Betekenis:
• Persoon wat modieuse klere en ontwerp.

Gebruik:
• Die modeontwerper gaan haar nuwe somerversameling tydens die vertoning bekendstel.
• Bekende modeontwerpers beïnvloed dikwels seisoenale kleremodes wêreldwyd.

Wisselvorm:
• mode-ontwerper

Sinoniem:
• kleremaker
• klereontwerper

Vertaling:
Engels: fashion designer
Nederlands: modeontwerper, kledingontwerper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grysbok
Volgende onderwerp: boustyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:02:20 UTC 2025