Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rioolplaas
rioolplaas [boodskap #149876] Sa., 11 Oktober 2025 09:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rioolplaas
Afbreking: ri•ool•plaas
Samestelling: riool + plaas


Selfstandige naamwoord: rioolplaas
Meervoud: rioolplase

Betekenis:
• Aanleg vir die verwerking van rou riool.

Gebruik:
• Die rioolplaas suiwer die rioolwater en verwerk die oorblywende rioolslyk tot kunsmis.

Sinoniem:
• rioolaanleg
• rioolwerke

Vertaling:
Engels: sewage farm, sewage plant
Nederlands: rioolwaterzuiveringsinstallatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hidraat
Volgende onderwerp: grysbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:05:35 UTC 2025