| mitose [boodskap #149869] |
Vr., 10 Oktober 2025 20:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24062 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mitose
Afbreking: mi•to•se
Selfstandige naamwoord: mitose
Meervoud: –
Betekenis:
• Gewone seldeling; die proses waarby 'n moedersel in twee identiese dogterselle met dieselfde chromosome verdeel.
Gebruik:
• Mitose speel 'n belangrike rol in die groei, herstel en instandhouding van lewende organismes.
Hiperoniem:
• selverdeling
Vertaling:
Engels: mitosis
Nederlands: mitose
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|