| dwarsbalk [boodskap #149866] |
Vr., 10 Oktober 2025 18:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24062 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwarsbalk
Afbreking: dwars•balk
Samestelling: dwars + balk
Selfstandige naamwoord: dwarsbalk
Meervoud: dwarsbalke
Verkleinwoord: dwarsbalkie
Meervoud van verkleining: dwarsbalkies
Betekenis:
• 'n Balk wat horisontaal lê, tipies ter ondersteuning of versterking van 'n struktuur.
Gebruik:
• Die skuur se dak rus op dwarsbalke van staal.
Sinoniem:
• draagbalk
• dwarshout
• dwarslat
• dwarslêer
• dwarspaal
• dwarsstaaf
• dwarsstuk
• kruisverbinding
• stutbalk
Vertaling:
Engels: cross bar, cross-beam, girder
Nederlands: dwarsbalk
Nota:
• In die heraldiek word 'n dwarsbalk op 'n wapenskild 'n faas genoem.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|