Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maltose
maltose [boodskap #149860] Do., 09 Oktober 2025 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maltose
Afbreking: mal•to•se


Selfstandige naamwoord: maltose
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Disakkaried (dimere suiker) wat uit twee molekules glukose bestaan.

Gebruik:
• Tydens spysvertering breek die ensiem maltase die maltose in twee glukosemolekules af.

Sinoniem:
• moutsuiker

Hiperoniem:
• disakkaried

Vertaling:
Engels: maltose, malt sugar
Nederlands: maltose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisakkaried
Volgende onderwerp: sukrose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:02:18 UTC 2025