Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisakkaried
polisakkaried [boodskap #149859] Do., 09 Oktober 2025 19:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24062
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisakkaried
Afbreking: po•li•sak•ka•ried
Samestelling: poli- + sakkaried


Selfstandige naamwoord: polisakkaried
Meervoud: polisakkariede

Betekenis:
• 'n Komplekse suiker (koolhidraat) gevorm deur 'n ketting van monosakkariede (meer as twee ringe) wat aan mekaar gebind is.

Gebruik:
Polisakkariede speel 'n belangrike rol in energieberging (bv. stysel en glikogeen) en strukturele funksies (soos sellulose in plante en chitien in insekte).

Hiperoniem:
• suiker

Hiponiem:
• chitien
• dekstrien
• glikogeen
• pektien
• sellulose
• stysel

Verwant:
• disakkariede
• monosakkaried

Vertaling:
Engels: polysaccharide
Nederlands: polysacharide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: disakkaried
Volgende onderwerp: maltose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 12:05:21 UTC 2025