| histogram [boodskap #149856] |
Do., 09 Oktober 2025 18:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24062 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Historgram.
histogram
Afbreking: his•to•gram
Selfstandige naamwoord: histogram
Meervoud: histogramme
Betekenis:
• 'n Staafgrafiek wat die verspreiding van 'n stel numeriese data wys, waar die hoogte van elke staaf die frekwensie verteenwoordig.
Gebruik:
• 'n Histogram maak dit maklik om te sien waar die meeste waarnemings gekonsentreer is.
Sinoniem:
• frekwensiekolomdiagram
Vertaling:
Engels: histogram, histogramme
Nederlands: histogram
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|