| rabbyn [boodskap #149854] |
Do., 09 Oktober 2025 16:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rabbyn
Afbreking: rab•byn
Selfstandige naamwoord: rabbyn
Meervoud: rabbyne, rabbyns
Betekenis:
• 'n Joodse geleerde en die geestelike leier van 'n gemeente.
Gebruik:
• Hy het die rabbyn vir geestelike leiding genader.
Sinoniem:
• rabbi
Hiponiem:
• opperrabbyn
Vertaling:
Engels: rabbi, rebbe
Nederlands: rabbijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|