| fliekresensent [boodskap #149851] |
Do., 09 Oktober 2025 15:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24070 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fliekresensent
Afbreking: fliek•re•sen•sent
Samestelling: fliek + resensent
Selfstandige naamwoord: fliekresensent
Meervoud: fliekresensente
Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n fliek kyk, dit krities beoordeel en 'n resensie daaroor skryf.
Gebruik:
• Die fliekresensent het die aksiefliek as 'n meesterstuk beskryf en dit 'n punt van tien uit tien gegee.
Sinoniem:
• rolprentresensent
Verwant:
• fliekresensie
Vertaling:
Engels: film critic, movie reviewer
Nederlands: filmrecensent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|