| helaas [boodskap #149847] |
Do., 09 Oktober 2025 09:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
helaas
Afbreking: he•laas
Bywoord: helaas
Betekenis:
• Jammer genoeg.
Gebruik:
• Helaas bestaan die webtuiste nie meer nie.
• Ek het my huiswerk helaas by die huis vergeet.
Sinoniem:
• jammerlik
• ongelukkig
• spytig
Vertaling:
Engels: unfortunately, alas
Nederlands: helaas
Tussenwerpsel: helaas
Betekenis:
• Uitroep van smart, teleurstelling of jammerte.
Gebruik:
• Helaas, alles is verlore!
Vertaling:
Engels: alas!
Nederlands: helaas!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|