| eiewaarde [boodskap #149837] |
Di., 07 Oktober 2025 12:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiewaarde
Afbreking: ei•e•waar•de
Samestelling: eie + waarde
Selfstandige naamwoord: eiewaarde
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gevoel van innerlike waarde. Die besef dat jy waardevol is en iets beteken.
Gebruik:
• 'n Gesonde eiewaarde help 'n mens om positief oor jouself te voel.
Sinoniem:
• eiedunk
• selfagting
• selfrespek
• selfwaarde
• trots
Vertaling:
Engels: self-worth, self-esteem, self-respect
Nederlands: eigenwaarde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|