Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verganklikheid
verganklikheid [boodskap #149835] Di., 07 Oktober 2025 12:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24327
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verganklikheid
Afbreking: ver•gank•lik•heid
Samestelling: verganklik + -heid


Selfstandige naamwoord: verganklikheid
Meervoud: verganklikhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van verganklik (nie blywend) wees.

Gebruik:
• Die verganklikheid van die menslike lewe word deur simbole soos 'n kis, 'n uurglas en verwelkte blomme uitgebeeld.

Sinoniem:
• eindigheid
• kortstondigheid
• nietigheid
• sterflikheid
• tydelikheid
• verbygaandheid
• vergangenheid
• vlugtigheid

Afgelei:
• onverganklikheid

Vertaling:
Engels: fleetingness, transience, impermanence, mortality
Nederlands: vergankelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inligtingstegnologie
Volgende onderwerp: natuurverskynsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 20 04:47:08 UTC 2026