Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit die muil van die Virago van die Weskus
Uit die muil van die Virago van die Weskus [boodskap #14983] Wo, 20 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Jennifer L. Logan" writes: >

> Nou is ek seker, Gloudina het haar "graad in die letterkunde" op 'n laër
> skool opgetel.Kyk goed, tante Kwaak, ek het gesê "..oor die algemeen..". In
> my boekie beteken dit dat daar dus ook uitsonderings bestaan. Ek is my bewus
> van groot mans se werke soos Joost van den Vondel en ook Shakespeare wie sy
> werke jy onlangs nog totaal verkeerd verstaan en daarby nog verkrag het ook.
> Hoekom sit jy nou die kappie nie van jou kop af nie en laat een fris windjie
> daai gifwolke en kruitdampe 'n bietjie wegblaas nie? Terselfde tyd kan jy dan
> ook een bietjie meer in die wêreld kyk en sien dat daar wragtig mense is wat
> ander opinies het as jy en Sizwe en ander skynheilige bliksems wat van die
> vrugte van die ou Suid Afrika geniet het en ewe skielik wanneer die windjie
> draai soos hyenaas met hul stert tusse hul pote pad gee en die land uit
> hardloop. Dis een ding om te emigreer maar dis baie anders as jy emigreer en
> dan jou groot muil ooptrek teën anders denkendes wat wel in Suid Afrika bly
> vanaf 'n moerse groot afstand omdat dit so veilig voel. Dis amper soos die
> klein goed wat agter sy pa se hekkie "Voetsek" skree vir 'n swartman in die
> straat.
>
> Gaan skryf weer haikus, Gloudina. Jou 3-5 gediggies. Is dit nie snaaks hoe jy
> die ander dag vir Leendert opdraag om my in één lettergreep woorde iets te
> verduidelik nie? Daai gediggies het nie baie meer as dit nie, nê?
>
> Jislaaik, jy is een van die oorlogsugtigste vrouens wat ek (jammer genoeg)
> raakgeloop het. Jy is erger dan PW. Sy bynaam is van hierdie dag af joune.
> Jy is van vandag af "Die Groot Krokodil"
>
> Jy moet ophou om mense in hierdie groep om te krap en met hul skrywery te
> peuter. As jy iets aanhaal moet jy die heel sin aanhaal, nie net 'n stukkie
> nie. Jy maak jou skuldig aan dieselfde mispraktyke waaraan joernaliste
> hulself skuldig gemaak het deur iemand se gedagtes uit verband uit te trek en
> dit dan as sodanig te publiseer om die publieke opinies teën die skrywer te
> kant. Sies!!
> Eintlik is jy maar 'n vieslike klein vuilgoed Gloudina Bouwer. En laf.
>
> Jennifer
Re: Uit die muil van die Virago van die Weskus [boodskap #15021 is 'n antwoord op boodskap #14983] Do, 21 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
> On 20 May 1998 15:31:43 GMT, wrote:

Dis nogal 'n verfrissende verandering om die stilte uit Gloudienks se
rekenaar te hoor.

Ek het nou al gesien - die ou dierasie se moods hardloop so in
siklusse: Sy sal vir lank heel stemmig wees en dan trol sy weer vir
so twee weke vreeslik skerp en dan is daar nou weer fases soos hierdie
wat sy nie regkry om kommentaar in te tik nie en net so 'n "blank"
skiet....

Seker maar kwessie van nie te konsensieus pille drink nie.

Maar laat ons nie kla nie - ons weet ten minste sy lewe nog en niemand
van ons word uitgeskel nie. Boonop maak sy nie haar eie naam tottie
met 'n swak redenasie nie. Mooi so, Gloudina! Doe so voort!
Vorige onderwerp: Re: New Castle, DE
Volgende onderwerp: Re: I AM AN ITALO SOUTH AFRICAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 11:25:54 MGT 2024