Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maanfase
maanfase [boodskap #149828] Ma., 06 Oktober 2025 19:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maanfase
Afbreking: maan•fa•se
Samestelling: maan + fase


Selfstandige naamwoord: maanfase
Meervoud: maanfases

Betekenis:
• Gestalte (voorkoms) van die maan soos vanaf die Aarde gesien.

Gebruik:
• Voorbeelde van maanfases is: donkermaan, eerste kwartier, volmaan en laaste kwartier.

Sinoniem:
• maangestalte
• maanstand

Afgelei:
• maanfasekalender

Vertaling:
Engels: moon phase
Nederlands: maanfase

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverstandig
Volgende onderwerp: onheilig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:15:07 UTC 2025