Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » morsekode
morsekode [boodskap #149824] Ma., 06 Oktober 2025 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
morsekode
Afbreking: mor•se•ko•de
Samestelling: Morse + kode


Selfstandige naamwoord: morsekode
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kode waarin letters en syfers met kort en lang seine (kolletjies en strepies) voorgestel word.

Gebruik:
• Die morsekode vir SOS is "••• ——— •••".

Vertaling:
Engels: Morse code
Nederlands: morsecode

Nota:
• Eponiem van Samuel Morse wat die kode in 1835 bedink het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: narratief
Volgende onderwerp: natriumchloried
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:13:03 UTC 2025