Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelykstaande
gelykstaande [boodskap #149819] Ma., 06 Oktober 2025 07:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24082
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelykstaande
Afbreking: ge•lyk•staan•de
Samestelling: gelyk + staan + -de


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: gelykstaande

Betekenis:
• Wat aan iets anders gelyk is.

Gebruik:
• 'n Foto is gelykstaande aan 'n duisend woorde.
• Wanneer 'n sirkel se deursnee gelykstaande is aan 1, is sy omtrek gelykstaande aan π.

Sinoniem:
• ekwivalent
• gelykwaardig

Vertaling:
Engels: equivalent, tantamount
Nederlands: gelijkstaande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fossielbrandstof
Volgende onderwerp: wêreldversaking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 16:03:52 UTC 2025