Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitskeiding
uitskeiding [boodskap #149813] So., 05 Oktober 2025 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24070
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitskeiding
Afbreking: uit•skei•ding
Samestelling: uitskei + -ing


Selfstandige naamwoord: uitskeiding
Meervoud: uitskeidinge, uitskeidings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van uitskei.

Gebruik:
• In die diereryk vind uitskeiding plaas deur die asemhalingsorgane (koolsuurgas), sweetkliere (water en soute), die dermkanaal (onverteerbare reste) en die niere (urien).

Sinoniem:
• afskeiding
• afvalmateriaal
• ekskresie
• feses
• ontlasting
• stoelgang
• uitwerpsel

Afgelei:
• uitskeidingsorgaan
• uitskeidingsproduk

Vertaling:
Engels: excretion, discharge
Nederlands: uitscheiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorerf
Volgende onderwerp: babajare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 06 07:15:57 UTC 2025