| gestorwene [boodskap #149801] |
Sa., 04 Oktober 2025 20:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gestorwene
Afbreking: ge•stor•we•ne
Samestelling: gestorwe + -ne
Selfstandige naamwoord: gestorwene
Meervoud: gestorwenes
Betekenis:
• Persoon wat oorlede is. Iemand wat gesterf het.
Gebruik:
• Die gestorwenes se name is op die gedenkmuur gegraveer.
Sinoniem:
• afgestorwene
• ontslapene
• oorledene
Vertaling:
Engels: deceased person, departed
Nederlands: gestorvene, overledene
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|