| Oor vuis slaan... [boodskap #1463] |
Vr., 25 Julie 2003 22:23  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Katryn wrote:
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>> LOL. Goed, ons laat dit maar daar. Ons gebruik tog nie hierdie groep
>> vir baklei nie:-))
>
> Agge nee. Nou sê jy vir my??
> :-)))
>
Sjuut... Ek probeer net vir Rico gerus stel...:-))
Lorinda
|
|
|
|
| Re: Oor vuis slaan... [boodskap #1464 is 'n antwoord op boodskap #1463] |
Vr., 25 Julie 2003 22:47   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0307251423.49a1bd6f@posting.google.com...
> Katryn wrote:
>> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>>
>>> LOL. Goed, ons laat dit maar daar. Ons gebruik tog nie hierdie groep
>>> vir baklei nie:-))
>>
>> Agge nee. Nou sê jy vir my??
>> :-)))
>>
>
> Sjuut... Ek probeer net vir Rico gerus stel...:-))
>
> Lorinda
Ek glo ek mis 'n paar berigte, ek kan die lyn nie meer heeltemal volg nie,
waaroor gesels julle???
oor aborsie en so, wel ek het ,n paar weke gelede met my hulp daaroor
gedebatteer. Sy is Russies en sy se vir my, sy het 'n vriendin die al 20
keer 'n aborsie het gehad!!!!!!!!!!!!!!!!!
In Rusland maak dit nie saak nie, 'n kind is duur en as jy dit nie wil dan
nie, hulle praat nie oor lewe of so.
Wat ek maar net wil se, jou kulturele agtergrond beslis ook daaroor, hoe te
dink oor aborsie.
Ek is teen, dat kan ek maar net se, dit kan en mag nooit 'n voorbehoedmiddel
wees nie.
Ek lewe in 'n land, waar aborsie tot 21 weke legaal is, dis goed, want
illegaal is baie sleg.
Maar in Nederland, kan mans trou en eutanasie is nie verbode nie, ek dink
dis goed,
Hoe dink julle oor eutanasie???
GrRico
|
|
|
|
| Re: Oor vuis slaan... [boodskap #1467 is 'n antwoord op boodskap #1464] |
Sa., 26 Julie 2003 09:30   |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:...
> Ek glo ek mis 'n paar berigte, ek kan die lyn nie meer heeltemal volg nie,
> waaroor gesels julle???
Ek is jammer. Dis my skuld omdat ek so eienaardig pos weens my
beserkte sisteem....:-))
>
> Maar in Nederland, kan mans trou en eutanasie is nie verbode nie, ek dink
> dis goed,
> Hoe dink julle oor eutanasie???
>
> GrRico
Dit was juis nou onlangs baie bespreek in die media hier, oor die
Britse burgers wat Switzerland toe gaan vir 'n "genade dood". Daar was
ook 'n vrou wat baie siek was en min lewenskwaliteit gehad het wat hof
toe gegaan het vir die reg om dood te gaan (sy het nie meer die
gebruik van haar ledemate gehad nie, so sy kon nie self selfmoord
pleeg nie). Sy het die saak verloor.
Genade dood is iets wat in die verlede so stil-stil deur menige
familie dokter gedoen is as iemand baie gely het. Dit was ook volgens
'n afgetrede hospitaal suster algemeen in hospitale eens op 'n tyd, as
iemand baie oud en siek was, en daar was niemand by die huis om na
hulle om te sien nie, het hulle blykbaar "die naald" toegdien (wat
maar net eintlik 'n groot dosis morfien was). Ek twyfel of dokters of
hospitale dit vandag sou waag, hulle sal van moord aangekla word. In
die verlede het mense dit geweet, maar gedink dat daar niks mee
verkeerd is vir 'n dokter om iemand uit sy lyding te help nie,
alhoewel ek twyfel of dit openlik bespreek was as genade dood.
Wat is die posisie in Nederland, moet die persoon by sy/haar positiewe
wees en self daarvoor vra, of kan die naasbestaandes dit vra?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Oor vuis slaan... [boodskap #1499 is 'n antwoord op boodskap #1489] |
So., 27 Julie 2003 14:30  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Ek kon darem 'n paar op News2Web lees.. Dis nie jou skuld dat ek sulke
> eienaardige reelings in Brighton het nie! :-))
'Kay. Dan voel ek darem nie meer heeltemal so skuldig nie. :-))
|
|
|
|