| galvanies [boodskap #149794] |
Sa., 04 Oktober 2025 14:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
galvanies
Afbreking: gal•va•nies
Samestelling: Galvani + -ies
Byvoeglike naamwoord: galvanies
Attributief: galvaniese
Betekenis:
• Met betrekking tot galvanisme (die opwekking van elektrisiteit deur 'n spontane chemiese reaksie tussen verskillende stowwe, gewoonlik metale in 'n elektroliet).
Gebruik:
• 'n Galvaniese sel lewer energie en 'n elektrolitiese sel absorbeer energie.
Antoniem:
• elektrolities
Vertaling:
Engels: galvanic, voltaic
Nederlands: galvanisch
Nota:
• Eponiem van die Italiaanse wetenskaplike Luigi Galvani.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|