| eensaadlobbig [boodskap #149764] |
Wo., 01 Oktober 2025 19:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eensaadlobbig
Afbreking: een•saad•lob•big
Samestelling: een + saad + lob + -ig
Byvoeglike naamwoord: eensaadlobbig
Attributief: eensaadlobbige
Betekenis:
• Waarvan die plant se sade 'n kiem (embrio) met net een saadlob (kiemblaar) het.
Gebruik:
• Mielies, koring en rys is eensaadlobbige plante.
Sinoniem:
• monokotiel
Antoniem:
• dikotiel
• tweesaadlobbig
Afgelei:
• eensaadlobbiges
Vertaling:
Engels: monocotyledonous
Nederlands: eenzaadlobbig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|