Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelykbenig
gelykbenig [boodskap #149762] Wo., 01 Oktober 2025 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gelykbenige driehoek.
'n Gelykbenige driehoek.
gelykbenig
Afbreking: ge•lyk•be•nig
Samestelling: gelyk + been + -ig


Byvoeglike naamwoord: gelykbenig
Attributief: gelykbenige
Partitief: gelykbenigs

Betekenis:
• Met twee sye wat dieselfde lengte het.

Gebruik:
• Die driehoek is gelykbenig.
• Teken 'n gelykbenige trapesium.

Antoniem:
• ongelykbenig

Afgelei:
• gelykbenigheid

Vertaling:
Engels: like‐sided, isosceles
Nederlands: gelijkbenig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herontmoet
Volgende onderwerp: trapesium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 22:37:24 UTC 2025