| raaksny [boodskap #149750] |
Di., 30 September 2025 13:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raaksny
Afbreking: raak•sny
Samestelling: raak + sny
Werkwoord: sny raak, raaksny
Verlede tyd: het raakgesny
Verlede deelwoord: raakgesnyde
Betekenis:
• Om oppervlakkig/rakelings met 'n mes of 'n skeermes te sny (sonder om deur te sny).
Gebruik:
• Toe sy wegkyk, sny sy haar vinger raak.
• Hy het homself al weer raakgesny.
Vertaling:
Engels: to cut, graze
Nederlands: raken, snijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|