| smeewerk [boodskap #149738] |
Ma., 29 September 2025 11:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smeewerk
Afbreking: smee•werk
Samestelling: smee + werk
Selfstandige naamwoord: smeewerk
Meervoud: smeewerke
Betekenis:
• Die proses waarin metaal verhit en tot verskillende vorms verwerk word, of 'n artifak wat so geskep is.
Gebruik:
• Vroeër is smeewerk deur 'n smid in sy werkswinkel gedoen, vandag word dit in fabrieke deur robotte gedoen.
Sinoniem:
• smeedwerk
• smidswerk
Hiponiem:
• kopersmeewerk
• ystersmeewerk
Vertaling:
Engels: smith's work, smithery, forging; forged piece
Nederlands: smeedwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|