| melkkos [boodskap #149737] |
Ma., 29 September 2025 10:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melkkos
Afbreking: melk•kos
Samestelling: melk + kos
Selfstandige naamwoord: melkkos
Meervoud: melkkosse
Betekenis:
• 'n Gereg van melk as hoofbestanddeel wat met suiker en kaneel bedien word.
Gebruik:
• Ons het lanklaas melkkos geëet.
Vertaling:
Engels: milk-food
Nederlands: melkkost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|