Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afvalwater
afvalwater [boodskap #149728] So., 28 September 2025 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afvalwater
Afbreking: af•val•wa•ter
Samestelling: afval + water


Selfstandige naamwoord: afvalwater
Meervoud:

Betekenis:
• Die gebruikte water vanaf huise en fabrieke wat nie meer benodig word nie.

Gebruik:
• Die fabriek se afvalwater besoedel die rivier.

Sinoniem:
• gryswater
• rioolwater
• swartwater

Afgelei:
• afvalwateraanleg
• afvalwaterbehandeling
• afvalwatersuiwering
• afvalwaterverwerking

Vertaling:
Engels: waste water, effluent
Nederlands: afvalwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: implement
Volgende onderwerp: oorbrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 02:18:15 UTC 2026