| albinisme [boodskap #149724] |
So., 28 September 2025 13:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
albinisme
Afbreking: al•bi•nis•me
Samestelling: albino + -isme
Selfstandige naamwoord: albinisme
Meervoud: –
Betekenis:
• Die afwesigheid van pigment in die vel.
Gebruik:
• Daar word dikwels teen mense wat aan albinisme ly gediskrimineer.
Antoniem:
• melanisme
Verwant:
• albinies
Vertaling:
Engels: albinism
Nederlands: albinisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|