| Noordwes-Afrika [boodskap #149718] |
So., 28 September 2025 10:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noordwes-Afrika
Afbreking: Noord•wes-A•fri•ka
Samestelling: Noordwes + Afrika
Pleknaam: Noordwes-Afrika
Betekenis:
• 'n Geografiese streek in die noordwestelike gedeelte van die kontinent van Afrika.
Gebruik:
• Marokko, Algerië, Tunisië, Libië en Mauritanië is in Noordwes-Afrika.
Vertaling:
Engels: Northwest Africa
Nederlands: Noordwest-Afrika
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|