Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biogeografie
biogeografie [boodskap #149717] So., 28 September 2025 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biogeografie
Afbreking: bio•geo•gra•fie
Samestelling: bio- + geografie


Selfstandige naamwoord: biogeografie
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van die geografiese verspreiding van organismes oor tyd.

Gebruik:
Biogeografie wys dat hierdie organismes 'n gemeenskaplike voorouer gehad het en apart begin verander het nadat oseane hulle van mekaar geskei het.

Hiponiem:
• fitogeografie
• soögeografie

Afgelei:
• plaasvervangingsbiogeografie

Verwant:
• biogeograaf
• biogeografies

Vertaling:
Engels: biogeography
Nederlands: biogeografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stamsel
Volgende onderwerp: Noordwes-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 10:26:01 UTC 2025